Ekstremofiel

Termofiele, ’n soort ekstremofiel, veroorsaak die oranje kleur van die Grand Prismatic Spring in die Yellowstone Nasionale Park in Amerika.

’n Ekstremofiel (van die Latynse extremus, "ekstreem", en die Griekse philiā, "liefde") is ’n organisme wat floreer in fisies of geochemies ekstreme toestande wat skadelik vir die meeste lewensvorme op Aarde is.[1][2] Daarteenoor word organismes wat in matige omgewings voorkom mesofiele of neutrofiele genoem.

  1. Rampelotto, P. H. (2010). Resistance of microorganisms to extreme environmental conditions and its contribution to Astrobiology. Sustainability, 2, 1602–1623.
  2. Rothschild, L.J.; Mancinelli, R.L. Life in extreme environments. Nature 2001, 409, 1092–1101

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search